• Sign in
DIEBRONAGS NABOOMSPRUIT
Church • 1 member
DIEBRONAGS NABOOMSPRUITDIE GEMEENTE WAT OMGEE VIR SY MENSE
Get Connected
Connect with this community on Faithlife and learn about events, post prayer requests and do digital Bible study.
Follow
Who We Are

Die gemeente Die Bron AGS, te Naboomspruit in Limpopo Suid Afrika. Ons gemeente is geleë in die pragtige Bosveld van Limpopo. 'n Pragtige halfweg stasie tussen Pretoria en Polokwane. Hier is 'n hele aantal warmbronne en 2 Golfbane. Die klimaat is baie goed, warm in die Somer, en nie so koud in die winter. Die beste plek om in te bly met die mooiste gemeente.

Faithlife Group Administrators
JOHAN.GERTZEN
JOHAN.GERTZEN