Mariepskop Bediening
Church • 39 members • 10 followers
News
Sort by
newest
- Welkom by ons NUWE "kuierplek". Ek hoop jy gaan gou "tuis" voel hier maar dit sal nooit ons SAAMKOM kan vervang nie. Kom ons bid dat hierdie "lockdown" situasie gou sal kan verander. Gaan kyk asb. ook na ons eie WEB-BLAD by https://mb-familie.faithlifesites.com of kliek net op die foto hieronder. Ek hoop ons gaan mekaar meer gereeld hier ontmoet.HomeMariepskop Bediening Home pagemb-familie.faithlifesites.com