• Sign in
NG Standerton Suid
Church • 1 member

News

Sort by
newest
About this group
Church
group
1
members
Welkom@NG Standerton Suid
Follow
  • NG Standerton Suid
    6 years ago

    Spreuke 10:12 | Bedek alles
    12 Haat verwek twis; liefde bedek alles wat aanstoot gee. Haat kan net die negatiewe vermenigvuldig terwyl liefde die negatiewe kan intrek. Die woord wat met “bedek” vertaal word staan nie in die sin van “toesmeer” nie. Dit lê eerder in die betekenisveld van vergifnis. Kyk byvoorbeeld na Ps 85:3 “U het…
    sermons.faithlife.com
    1. ds. P.J. Kotze published a bulletin
      6 years ago

      ReadVoedsel Projek
    2. NG Standerton Suid
      6 years ago

      Spreuke 10:3-6 | Leef reg in die oë van die Here
      Sleutel Vers 3 Die Here laat die mens wat reg doen, nie honger ly nie, die Here laat die begeerte van dié wat verkeerd doen, nie bevredig word nie. Ons het ‘n materiële , geestelike en morele verantwoordelikheid in hierdie wêreld. Ons moet altyd onthou dat dit voor die Here uitgeleef word en dat Hy die…
      sermons.faithlife.com
      1. NG Standerton Suid
        6 years ago

        Spreuke 6:20-23 | Jou slaap, jou wakker word en jou wandel
        Sleutel Vers 20 My seun, hou vas aan wat jou vader jou voorskryf; wat jou moeder jou leer, moet jy nie in die wind slaan nie. 21 Dit moet jou altyd bybly, daarmee moet jy saamleef; 22 dit sal vir jou leiding gee in wat jy doen, dit sal jou beskerm as jy slaap en jou lei sodra jy wakker word. 23 Wat ek…
        sermons.faithlife.com
        1. ds. P.J. Kotze published a bulletin
          6 years ago

          ReadWoordGooi
          PotGooi
        2. ds. P.J. Kotze published a bulletin
          6 years ago

          ReadNG Standerton Suid
          Nuwe Lewe
        3. NG Standerton Suid
          6 years ago

          Video placeholder
          Spreuke 1:1-7 | KENNIS BEGIN MET DIE DIEN VAN DIE HERE
          1 Spreuke van Salomo seun van Dawid, koning van Israel. 2 Dié spreuke is bedoel om mense wysheid te leer en hulle te onderrig sodat hulle sal weet wanneer iemand verstandig praat. 3 So sal hulle ’n behoorlike opvoeding ontvang en ’n sin vir regverdigheid, reg en billikheid. 4 Wie nog nie kennis het nie,…
          sermons.faithlife.com
          1. NG Standerton Suid
            6 years ago

            PodCast | Spreuke 1:1-7 | KENNIS BEGIN MET DIE DIEN VAN DIE HERE
            1 Spreuke van Salomo seun van Dawid, koning van Israel. 2 Dié spreuke is bedoel om mense wysheid te leer en hulle te onderrig sodat hulle sal weet wanneer iemand verstandig praat. 3 So sal hulle ’n behoorlike opvoeding ontvang en ’n sin vir regverdigheid, reg en billikheid. 4 Wie nog nie kennis het nie,…
            sermons.faithlife.com