
Spreuke 10:3-6 | Leef reg in die oë van die Here
Sleutel Vers 3 Die Here laat die mens wat reg doen, nie honger ly nie, die Here laat die begeerte van dié wat verkeerd doen, nie bevredig word nie. Ons het ‘n materiële , geestelike en morele verantwoordelikheid in hierdie wêreld. Ons moet altyd onthou dat dit voor die Here uitgeleef word en dat Hy die…
sermons.faithlife.com